Paid
South Africa
Expires in 7 years
Bly in Kaapstad omgewing (plus/minus 100km area).
Ons begin skiet middel September 2019.
Ons benodig n gesin/familie van 4 of meer wat saam bly.
Is julle uniek. Super uniek of net anders…?
Is julle familie ‘weird’ en ‘wonderful’ of sien die mense sien julle as bietjie anders as die norm?
Wel, as dit jou’trigger’ laat ons weet!
Daar is n keuringsproses in plek.
· Al die lede van die gesin gaan deel van die program wees en moet beskikbaar vir die 4 dae wees. (Saterdag, Sondag, Maandag en Dinsdag)
· Dis ‘n familie “swop” formaat waar twee lede van een gesin “swop” met twee lede van ‘n ander gesin vir die volle 4 dae.
Ons mik om te sien hoe julle ‘n verskil in die nuwe familie of selfs in julle gesin kan maak
Elke gesin wat “swop” het ‘n keuse om vir die “ruil- familie” R5 000.00 (wat ons verskaf) te gee.
Elke gesing kry R 8 000.00 on the deel!
Verified
Aug 2019
2740
5
Something suspicious about this company? Please let us know that. Report here
Paid
United Arab Emirates
Expires in 17 days
Paid
United Arab Emirates
Expires in 17 days
Paid
United Arab Emirates
Expires in 17 days
Paid
United Arab Emirates
Expires in 17 days
Paid
United Arab Emirates
Expires in 18 days