May bayad
South Africa
Mage-expire sa 6 years
11-12 Nov Vloedbos (Caledon)
13- 14 Nov Vloedbos (Caledon)
HOE DIT WERK
DAG 1
8:30 arriveer by die kampterrein
Slaan tent op en raak gemaklik
KampKuier- julle moet n kamp dis maak wat vir julle uitstaan en wat julle baie van hou.
Julle sal vir ± 8 mense moet kos maak (met julle ingesluit is dit so 12 mense) So kies iets wat nie lank gaan vat om te maak nie en wat nie te groot is nie. Julle gaan by die ander 2 kampe ook moet eet so dit is reeds baie kos.
Julle moet vir kampkuier ook vermaak – dit kan n kamp speletjie wees of iets FUN vir almal.
DAG 2
7:00 ons neem af hoe julle ontbyt maak en reg kry vir die dag.
KAMPKEN- julle wys vir ons n kamp wenk wat julle voel mense se kamp lewe kan beter maak of net makliker.
KAMPKYK- ons gee vir julle leidrade en julle klim almal in een kar en gaan soek die volgende leidraad (maak seker julle ken die omgewing so bietjie) Dit is nie moeilike leidrade nie, en julle kan mense langs die pad vra vir raad.
Dan gee almal hulle laaste punte en pak op.
Die finale scene gebeur waar ons uitvind wie wen en dan gaan almal huis toe.
Ons maak enige tyd van 16:00 klaar met die dag.
R 1 000.00 CHECKERS VOUCHER PER TEAM
Na-verify
Aug 2019
2740
5
May mali? Ipaalam sa amin I-Report dito
May bayad
United Arab Emirates
Mage-expire sa 19 days
May bayad
United Arab Emirates
Mage-expire sa 19 days
May bayad
United Arab Emirates
Mage-expire sa 9 days
May bayad
United Arab Emirates
Mage-expire sa 9 days
May bayad
United Arab Emirates
Mage-expire sa 5 days