May bayad
South Africa
Mage-expire sa 6 years
Families met unieke eienskappe word benodig vir ’n splinternuwe Realiteitsprogram!
Hoarders, OCD , Self-Sustainable, Travelbugs, Vegans, Farmers, City Kids, Hipsters etc.
Die program behels ’n familie “swop” waar twee lede van een gesin “swop” met twee lede van ‘n ander gesin vir volle 4 dae.
Vereistes:
Woon in Kaapstad, ongeveer 100km radius.
Afrikaans sprekende gesin
Benodig families wat minstens 4 gesinslede het, of meer - Almal in die gesin moet saam deelneem wat saam woon.
Gesin moet almal vir die 4 dae (Saterdag, Sondag, Maandag & Dinsdag) beskikbaar wees.
Begin verfilm middel Januarie - Maart 2020.
Elke gesin wat “swop” het ‘n keuse om vir die “ruil- familie” R5 000 (wat ons verskaf) te gee of besluit op wat daardie gesin dit moet spandeer, julle kan ook besluit om iets aan te koop vir die familie wat julle voel hul benodig.
Die program mik om te sien hoe families ’n verskil in mekaar se lewe kan maak.
Daar is wel ’n keuringsproses betrokke, maar ons vra dat enige familie wat almal belangstel om deel te neem die kans vat en inskryf!
Deelneem Gelde aan Familie: R 5 600.00
Na-verify
Aug 2019
2740
5
May mali? Ipaalam sa amin I-Report dito
May bayad
United Arab Emirates
Mage-expire sa 19 days
May bayad
United Arab Emirates
Mage-expire sa 19 days
May bayad
United Arab Emirates
Mage-expire sa 9 days
May bayad
United Arab Emirates
Mage-expire sa 9 days
May bayad
United Arab Emirates
Mage-expire sa 5 days