fbInstaYoutube

Afrikaanse Produksie soek na nuwe talent!

icon

South Africa

icon

Expires in 6 years

Information

KERSFEES BY DIE KOEKEMOERS (Studente kort film)

Produksie: Storm Master Studios & City Varsity 

Stel: Langebaan, Wes-Kaap

Datum: 2 Mei 2018 tot 27 Mei

OUDISIES: April 20, 2018 from 13:00 – 21:00

Call Backs: April 26, 2018 from 13:00 – 17:00

Berei ‘n komiese stuk voor vir die oudisie.

Karakters:

  • [Henri] [Geslag: Manlik] [Ouderdom: 45-60] [Ras: Wit] Ouerige oom wat dit geniet om sy dae voor die tv te spandeer met ‘n whiskey in sy hand. Hy verkies om eerder nie by sy familie se drama betrokke te raak nie.
  • [Susan] [Geslag: Vroulik] [Ouderdom: 45-60] [Ras: Wit] Henri se vrou, ‘n padantiese dame wat trots is op haar taal en haar bes probeer om die perfekte Kersfees ervaring vir haar familie voor te berei.
  • [Andrea] [Geslag: Vroulik] [Ouderdom: 45-60] [Ras: Wit] Die nuuskierige buurvrou van die Koekemoers wat haarself probeer inwurm hulle kersete. 
  • [Abigail] [Geslag: Vroulik] [Ouderdom: 26-30] [Ras: Wit] Susan en Henri se oudste dogter, sy het haar ma se konservatiewe streke ontgroei, maar wil nogsteeds teen koste van haar nuwe waardes haar ma beindruk. 
  • [Grant] [Geslag: Manlik] [Ouderdom: 26-30] [Ras: Wit] Abigail se kêrel: hy is ‘n kaapstad hipster: tussen sy craft bier drinkery, liefde vir rock musiek en tattoo winkel is hy nie wat Tannie Susan vir haar dogter wou he nie.
  • [Hannes] [Geslag: Manlik] [Ouderdom: 20-25] [Ras: Wit] Die middel kind van Susan en Henri. Hy is ‘n aantreklike jong man wat probeer om sy ma se beste voorbeeld kind te wees.
  • [Denise] [Geslag: Vroulik] [Ouderdom: 20-26] [Ras: Wit] Die jongste kind van Susan en Henri. Sy was nog altyd die rebel-kind in die gesin. Sy het heeltemal weggeskop van haar kalvanistiese, afrikaanse gesin se waardes en die lewe by die horings gegryp met die kreed: YOLO!
  • [Craig] [Geslag: Manlik] [Ouderdom: 28-35] [Ras: Wit] Denise se astrante kerel, hy is pretensiese hoofsange van die band The Heavenly Demons en probeer elke vrou se rokkie van haar af flirt!
  • [Estelle] [Geslag: Vroulik] [Ouderdom: 40-55] [Ras: Wit] Estelle is Pa-Henri se verwerpte suster. Hierdie is Estelle se eerste Kersfees saam met die Koekemoers, nadat sy haarself gaan vind het in Indie op ‘n Yoga retreat.
  • [Ashwin] [Geslag: Manlik] [Ouderdeom: 20-25] [Ras: Kleurling] Ashwin is 'n saggesproke jong man wat genooi is vir kersfees middagete by die Koekemoers.

Roles

Man: Kleurling: 20-25

Ashwin – Manlik, Ouderdeom: 20-25, Kleurling. Ashwin is 'n saggesproke jong man wat genooi is vir kersfees middagete by die Koekemoers.
Male From 20 to 25 years
South Africa living in location
Unpaid

Vrouens: Wit: 20-60

Susan: 45-60 – Henri se vrou, pedanties, trots op haar taal en opsessief oor die perfekte Kersfees. Andrea: 45-60 – Die nuuskierige buurvrou van die Koekemoers. Abigail: 26-30 – oudste dogter, sy het haar ma se konservatiewe streke ontgroei, maar wil nogsteeds haar ma beindruk. Denise: 20-26 – Die jongste kind, rebel-kind in die gesin. Haar kreet: YOLO! Estelle: 40-55 – Hierdie is Estelle se eerste Kersfees saam met die Koekemoers, nadat sy haarself gaan vind het in Indië op ‘n Yoga retreat.
Female From 20 to 60 years
South Africa living in location
Unpaid

Mans: Wit: Ouderdom 20–60

Henri: 45-60 – Geniet tv en whiskey in sy hand. Hy verkies om nie by sy familie se drama betrokke te raak nie. Grant: 26-30 – Kaapstad hipster: craft bier, liefde vir rock musiek en tattoo winkel. Hannes: 20-25 – Aantreklike jong man wat probeer om sy ma se beste voorbeeld kind te wees. Craig: 28-35 – Denise se hardkoppige kêrel, hy is pretensiese hoofsanger van die band The Heavenly Demons en probeer elke vrou se rokkie van haar af flirt!
Male From 20 to 60 years
South Africa living in location
Unpaid