fbInstaYoutube
icon

مدفوع

Families met unieke eienskappe word benodig vir ’n splinternuwe Realiteitsprogram!

icon

South Africa

icon

تنتهي صلاحيتها في 4 years

معلومات

Die program behels ’n familie “swop” waar twee lede van een gesin “swop” met twee lede van ‘n ander gesin vir volle 4 dae.

Vereistes:

Woon in Kaapstad, ongeveer 100km radius.

Afrikaans sprekende gesin.

Benodig families wat minstens 4 gesinslede het, of meer - Almal in die gesin moet saam deelneem wat saam woon.

Gesin moet almal vir die 4 dae (Saterdag, Sondag, Maandag & Dinsdag) beskikbaar wees.

Begin verfilm einde November tot Mid-Desember 2019 & weer in Januarie 2020.

Elke gesin wat “swop” het ‘n keuse om vir die “ruil- familie” R5 000.00 (wat ons verskaf) te gee of besluit op wat daardie gesin dit moet spandeer, julle kan ook besluit om iets aan te koop vir die familie wat julle voel hul benodig.

Die program mik om te sien hoe families ’n verskil in mekaar se lewe kan maak.

Daar is wel ’n keuringsproses betrokke, maar ons vra dat enige familie wat almal belangstel om deel te neem die kans vat en inskryf!

Deelneem Gelde aan Familie: R8000.00

الأدوار

"FAMILY SWOP"

Woon in Kaapstad, ongeveer 100km radius. Afrikaans sprekende gesin. Benodig families wat minstens 4 gesinslede het, of meer - Almal in die gesin moet saam deelneem wat saam woon. Gesin moet almal vir die 4 dae (Saterdag, Sondag, Maandag & Dinsdag) beskikbaar wees. Begin verfilm einde November tot Mid-Desember 2019 & weer in Januarie 2020.
Both من 0 إلى 100 سنوات
جنوب افريقيا مقيم في
ZAR 8000 لكل مشروع